Ted Danson

Ted Danson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Bridge Danson III
Geboorte 29 Desember 1947 (1947-12-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ted Danson (gebore 29 Desember 1947) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Body Heat (1981) en in die televisiereekse Cheers (1982), Becker (1998), en The Good Place (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy